Zebra Sokkies

R120.00

Stap uit die vervelige grys en trap in ’n wêreld van wild style en patriotiese flair!

Availability: In stock

Category: Tags: , , Brand:
Add to Wishlist

Stap uit die vervelige grys en trap in ’n wêreld van wilde style en patriotiese flair! Ons Zebra ZA sokkies bring die swart-en-wit trots van die savanne reg tot by jou enkels – met ’n tikkie Mzansi magic wat net ’n Suid-Afrikaanse zebra kan pull.

Shopping Basket